Klassiek
R 1200
30 foto's, intensief verwerk
Venue 20 km rondom George
Modern
R 1200
Al die foto's, ligte verwerking
Venue 20 km rondom George
Mini
R 500
10 foto's, intensief verwerk
Venue 20 km rondom George
Hoogtepunt Videos
R 4000
5-8 minute video van jou troue op jou gunsteling liedjies
Interieurs
Vanaf R950
Vir Eiendomsagente, Gastehuise, AirBNB's, Lodges...
FAQ
Waar is jy gebaseer?
Ek is in George in die Suid-Kaap. Al my pakkette sluit 'n 20 km radium rondom George in.
Wanneer gaan ek my foto's kry?
Binne 2-3 weke na die fotosessie, stuur ek vir jou 'n Wetransfer-link met die foto's. Hierdie link is geldig vir 7 dae, waarna Wetransfer dit outomaties verwyder.
Neem jy troeteldiere af?
Ja!
Hoe lank voor ek my video kry?
Video verwerkings neem 4-6 weke om verwerk te word. Daarna word dit op Vimeo gelaai. Jy kan kies met of sonder 'n password.